My naam is Pastoor Fanie Barnard. Ek het nou al verskeie beradings kurses gedoen. Almal is maar doodgewoon en help nie altyd in alle omstandighede nie. Vandat ek die Dept berading begin het, het ek soveel meer kennis opgedoen en geleer. Daar is baie meer aan dept berading as aan enige ander kurses wat ek al bestudeer het. Die diepte van die kurses leer jou soveel meer as net berading. Dit is absuut die beste lering wat ek nog gestudeer het. Dit vlek die absolute diepte van pyn, verwerping, sataniese ritueele en nog baie meer oop tot op die been, tot so ń mate dat jy absoluut tenvolle bewapen is vir enige dept beradings sesie met enige persoon. Beslis ń kurses om te bestudeer en indiepte kennis op te bou oor ware berading en selfs bevryding in die geestelike realm. Dit is my ware gevoelens dat elke berader, pastoor, herder verseker sal baat om die kurses te bestudeer. Seëninge vir elkeen.