Dr. Pastoor Merinda Meyer

EK WIL SO GRAAG VIR GOD WERK.
God stel my voor aan my STUDIES.

In 2017 het ek begin met my studies.

  1. Certificate in Ministry.
  2. Diploma in Ministry.
  3. Bachelor Degree in Prophetic Ministry.
    Prys die Here📚

Toe ek eers begin met my studies, wou ek nie ophou nie. Ek het so baie geleer. Prys die Here. Ek het die Woord van God, ons kosbare Bybel intens begin lees en meer verstaan van die Ou Testament en Nuwe Testament. As jy eers begin met hierdie kosbare studies wil jy net aanhou en meer leer van Jesus Christus.

In 2018
Bacherlor Degree in Ministry Honors.
📚 Prys die Here📖

In 2019
Master’s Degree in Prophetic Ministry
Prys die Here🖊️📚📖

In 2019
Certificate of Ordination. Minister of the Gospel
Prys die Here📚

In 2021
Doctorate of Ministry
Alle Lof en Eer aan God.
Prys Sy Grote Naam📖📚🖊️

Hierdie studies het my hele lewe verander. Dis so wonderlik om mense en ( alle mense )van Jesus te leer. Te vertel van die Wonders van Jesus. Hoe ons almal n lewe kan he, te geniet, as ons die pad van ons Skepper stap. Ons Abba Vader, Ons Alfa en Omega. Prys die Here Die Begin en die Einde. Jy leer in al hierdie studies:
The Church
Leadership
Natural and Supernatural Gifts
Apostolic Counseling
The Armor Bearer. Becoming God’s Armor Bearer
Know what you Believe
The Ministry of the Holy Spirit
Supernatural Health & Healing
OLD Testament Survey
The Spiritual Harvest
📚📚📖📙📘📗📕🖊️
DIE IS MAAR N PAAR BOEKE WAT EK GENOEM HET IN MY STUDIES.
Hierdie studies het my gebring, waar God my geplaas het, vir Sy doel vir my op Aarde. Amen🙏✍📖📚📚📚📚📚

Shopping Cart
Scroll to Top